Kerkraad
Foto geneem tydens ons kerkraads vergadering – Augustus 2022
Ons kerkraad bestaan uit ons drie leraars en twaalf blokleiers.
In die gemeente is daar 12 blokke, met ‘n blokleier vir elke blok.
‘n Blok bestaan weer uit min of meer 5 wyke, met ‘n wyksleier vir elke wyk.
