Select Page

Foto van die 2023 golfdag

Na nog ‘n suksesvolle golfdag aangebied deur NG Kerk Reebok lyk die uitslae soos volg:

NKG golfdag 2023
Marius Geldenhuys en Basil Riddle
1ste plek gesamentlik
NKG-golfdag-2023
Enslin van Schalkwyk en Zander Kotze
2de plek saam
NKG golfdag 2023
Armand van Niekerk en Johan Joubert
3de plek

Golfdag 2023

EREDIENS TYE : 9:00