Select Page

7 Weke digitale boekie

Ons is diep dankbaar oor ons gemeente se digitale voetspoor en ons besef dat daar Sondae meer mense digitaal inskakel as wat fisies by beide die dienste is. Daar is per ongeluk onkoste om die uitsendings volhoubaar te hou. Indien jy van die dienste gebruik maak, vra ons of jy nie dalk ’n donasie sal oorweeg nie, sodat die woord van die Here nog wyer beskikbaar gestel kan word.