Select Page
Nuwe intrekkers

Nuwe Intrekkers

Almal welkom! Kom word deel van ons, want daar is plek vir elke lidmaat in ons gemeente.

Nuwe lidmate kan die vorm invul om die kerkkantoor in kennis te stel.

U is ook welkom om u kontakbesonderhede op die aanmeldingsblad op die tafel in die voorportaal by die kerk te voltooi.

Laai u lidmaat aansoek vorm hier af en stuur dan u voltooide vorm na – admin@ngkreebok.co.za

Lees Meer...

Nuwe Intrekkers Dokumente

Op reis saam met Jesus – Inligting vir nuwe intrekkers

Nuwe intrekkers kontak vorm: