Ja dis weer tyd vir die GO Conference !
Hierdie jaar word die konferensie in Mosselbaai Stadsaal gehou , vanaf 20-24 Junie.
Daar is ook 'n spesiale program vir die Jongmense en kinders. Kyk gerus na die program en algemene inligting.
Besoek ook gerus ons webwerf vir meer inligting en registrasie by :
www.go-conference.org