ONS LERAARS:
Ds Gerhard van Dyk - Tel: 044 696 6484 / Sel: 082 375 2944
Ds Chris de Wet - Tel: 044 696 5628 / Sel: 083 631 9383
DEELTYDSE LERAAR:
Ds Kobus van Zyl - Sel: 072 349 7948
SKRIBA / KASSIER:
Martina van den Berg - Tel: 044 696 6685
KOSTER:
Jurgens Oosthuizen - Tel:044 696 6176 / Sel: 082 788 9707
ORRELISTE:
Hester Krige - Tel: 044 696 6594 / Sel: 083 417 4002
EREDIENSTYD: 09:30
KINDERKERK: Elke Sondag wanneer daar Kategese is tydens Oggenddiens vir al die kinders onder 8 jaar in die Kinderkerklokaal.
KATEGESE: Gedurende die skoolkwartale net na die oggenddiens vir voorskoolse kinders tot Graad 6
Kategese vir die jongmense van Graad 7 tot 11 in die kerk om 16:00
GELEENTHEID OM SAAM TE BID: Woensdae volgens die tye soos op die program uiteengesit.
BYBELSTUDIE EN HUISKRINGE: Groepe verander weekliks soos onderling gereel
DOOP: Eerste Sondag van die maand. Voornemende doopouers moet die leraar ten minste een maand voor die doop kontak.
HUWELIKE: Reël vroegtydig met leraar.