Deurnag-tafeltennis Vrydag 8 Junie 2012 het ’n klomp jongmense dwarsdeur die nag tafeltennis gespeel (van 18:00 – 06:00 die volgende môre!) om fondse vir die jeug in te samel. Druk op 'n foto om 'n groter weergawe te sien.