NGKReebok logo

SINODE 2019 OORSIG

Sinodegangers was dit eens dat Sinode 2019 ’n atmosfeer en gees met ’n verskil gehad het. Deurlopende treffende simboliek, spiritualiteitsessies met aangrypende lofprysing het bygedra tot ’n stemming van gewydheid en geestelike verryking. 

Druk hier om meer te lees...

NGKRtuisblad“Dit is ’n land waarvoor die Here jou God sorg: van nuwejaarsdag af tot oujaarsdag toe hou Hy ononderbroke sy oog daaroor.” - Deut. 11:12

 

NG GEMEENTE REEBOK – WAAR ELKEEN ‘N LEWENDE LID VAN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS IS.

Skriba:
Martina van den Berg
Kantoornommer:
044 696 6685
E-pos adres:
ngreebok@telkomsa.net

Kantoorure:
Maandae - 10:00 - 12:00;Woensdae en Vrydae - 08:00 - 12:00

Adres van kerkgebou en kerkkantoor:
Impalalaan 58, Reebok, Klein-Brakrivier