NGKReebok logo

11 En dít is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. 12 Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. 13 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.

Efesiers 4:11-13

Skriba:
Martina van den Berg
Kantoornommer:
044 696 6685
E-pos adres:
ngreebok@telkomsa.net

Kantoorure:
Maandae - 10:00 - 12:00;Woensdae en Vrydae - 08:00 - 12:00

Adres van kerkgebou en kerkkantoor:
Impalalaan 58, Reebok, Klein-Brakrivier