NGKReebok logo

Gedurende die derde kwartaal 2012 staan die omgeegroepe stil by die tema: Hoopvolle gesinne – Bou verhoudings op Christus.

Die sameroeper van die Bediening van Omgeegroepe is Piet Verwey.

Kontak vir Piet by 044 6966752 of 0828208227 as jy belangstel om by een van die omgeegroepe in die gemeente in te skakel.

Skriba:
Martina van den Berg
Kantoornommer:
044 696 6685
E-pos adres:
ngreebok@telkomsa.net

Kantoorure:
Maandae - 10:00 - 12:00;Woensdae en Vrydae - 08:00 - 12:00

Adres van kerkgebou en kerkkantoor:
Impalalaan 58, Reebok, Klein-Brakrivier